
Die Bybel 2020-vertaling met Deuterokanonieke boeke (Afrikaans Edition)
Bible Society of South AfricaDIE BYBEL 2020-VERTALING MET DEUTEROKANONIEKE BOEKE
Die volledige Bybel in Afrikaans 2020-vertaling met Deuterokanonieke boeke ingesluit. Leservriendelike navigasie met voorwoord, kruisverwysings, voetnote, woordelys, kaarte en verantwoording.
Hierdie bronteksgeoriënteerde direkte vertaling streef daarna om só te vertaal asof die Bybelskrywers in hulle eie woorde van duisende jare gelede self aan die woord gestel word in vloeiende, idiomatiese Afrikaans. Geskik vir voorlesing en gebruik in eredienste, asook vir kategese, Bybelstudie en persoonlike gebruik.
Catégories:
Content Type:
LivresAnnée:
2020
Edition:
1
Editeur::
Bybelgenootskap van Suid-Afrika
Langue:
afrikaans
Pages:
6353
ISBN, ASIN, ISSN:
B08P715QBW
Fichier:
EPUB, 6.54 MB
IPFS:
,
afrikaans, 2020