Van Oerknal tot Oorbevolking (Afrikaans Edition)
Eckleben, SiegfriedIn Van Oerknal tot Oorbevolking vertel Yog, 'n kwark, die geskiedenis van die heelal in alledaagse taal vir nuuskierige persone van enige geslag en ouderdom - van tieners tot pensioenarisse. Alles in die heelal bestaan uit kwarks en elektrone - dus weet kwarks alles. Die belangrikste verskille tussen mense en ander diere word opgewys, insluitend hulle abnormale seksuele gedrag.
Année:
2012
Editeur::
Siegfried Eckleben
Langue:
afrikaans
ISBN:
B00795SYDY
Fichier:
EPUB, 1.24 MB
IPFS:
,
afrikaans, 2012